Dit het alles begin met die dorpie wat my beste helfte op ‘n kaart raakgelees het ….. Dorp-Op-die-berg! Ons moes eenvoudig die plekkie besoek! En nou ja, as jy sopas, na drie jaar in die ...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/09/17/ons-toer-in-sa-1/
Vandag, nét vandag het ek besluit – dit is tyd om weer rustig te raak, en aan die skryf te raak. Ja ja, ek wéét dit is byna …. vyf maande vandat ek laas ietsie op my blog geskryf het, maar...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/09/02/afskeid-in-lagos/
“Kyk, die lewe van ‘n Expat-vrou kan baie interessant wees, maar ook, waarmee hou jy jou bedags besig”, is ‘n vraag wat my baie gevra word. “Interessant” is my lewe vir seker! En ook ...
So is dit ook alweer einde van die finansiële jaar, en almal spartel om finansiële verslae in te dien. Met ‘n dankbare hart luister ek na die finansiële verslag wat die tesourier van die N...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/03/14/n-dankbare-hart/
Hoef ek eintlik meer te sê…? Die deur na een van dié mooiste en lekkerste restaurante in Victoria Island, Lagos ~ CRAFT GOURMET by Lou Baker. Die naam sê dit, die deur sê dit, die spyska...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/02/18/craft-gourmet/
En toe is dit alweer tyd vir die groot bymekaarkoms in Lagos: Small World 2016. Gróót was hierdie bymekaarkoms – ‘n hele 4 000 siele almal saam. ‘n Wonderlike geleentheid waaroor ek voorh...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/02/15/small-world-2016/
Dit gons behoorlik hier in Lagos oor die Lagos City Marathon wat môre hier in die stad aangebied word. Elke liewe FaceBookgroep wat iets met Lagos te doen het, berig daaroor. En hier gaan dit ve...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/02/05/lagos-city-marathon-is-oppad/
Kyk, as ‘n mens nie meer vir jouself kan lag nie, dink ek, is dinge besig om skeef te loop…! Soms is dit sommer net nodig om te gaan sit en dink: wát het ek nou aangevang / gesê / gedoen / ...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/01/28/bietjie-tong-in-die-kies/
Jy sal dink: nou waar kom Annie nou vandaan…..? Ons almal weet tog dat die ‘Great Wall’ in China is? Maar wag, kom ek vertel jou meer van die nuwe ‘Great Wall’ – die Great Wall of...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/01/21/the-great-wall-of-lagos/
Die opskrif van die blog, is ‘n bietjie van ‘n … tong-in-die-kies opskrif…. Dis ‘n gesins-sêding wat ons seun begin het, en wat lekker deur die res van die gesin uitgebuit word! Hier g...
https://annieinlagos.wordpress.com/2016/01/18/n-nuwe-jaar-n-nuwe-jy/