Sjoe, ek het lanklaas geblog! Nee wag, ek het eintlik net gister nog geblog: ek het lanklaas in Afrikaans geblog. Sien, die ding is dat met my Engelse blog ek soveel meer mense bereik. Ek het ...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/11/ekhekel-v-crochetime.html
Die patroon hiervoor kom uit n Japanese hekel patroon boek! Kan julle glo?! Daar is meer informasie oor die patroon en die wol in hierdie inskrywing op my Engelse blog.
http://ekhekel.blogspot.com/2012/08/n-serpie-waaraan-ek-werk.html
Ek het onlangs nog twee gehekelde toppies klaar gemaak. Die eerste is hierdie baie ligte grys ene uit die Rowan Holiday Crochet pattern book, genaamd Belle. Vir al die info oor die wol en patro...
http://ekhekel.blogspot.com/2012/06/twee-gehekelde-toppies.html
Ek het hierdie kussing die naweek klaar gemaak. Lees meer oor haar (ja, 'n mooi kussing soos hierdie kan nie 'n "hom" wees nie), op my Engelse blog, hier .
http://ekhekel.blogspot.com/2012/04/granny-square-kussing.html
Hierdie is my eerste gehekelde kledingstuk en ek's vreeslik trots op hom. Al die patroon en wol besonderhede is hier .
http://ekhekel.blogspot.com/2012/04/n-gehekelde-truitjie.html
Op my Engelse blog het ek 'n Valenteinsdag trekking vir hierdie twee gehekelde blom borsspelde. Al wat jy moet doen om 'n kans te staan, is om in teken om crocheTime per epos te ontvang. ...
Die kombers is klaar! Lees meer oor die patroon, wol en sy kleuvolle geskiedenis hier: http://crochetime.wordpress.com/2012/01/07/identity-crisis-blanket-ta-daaaaah/
http://ekhekel.blogspot.com/2012/01/identiteitskrisis-kombers-ta.html
Ek het gisteraand die Identiteitskrisis kombers klaar gemaak! Finish en klaar! Hier is 'n skakel na my Engelse blog wat uitbrei oor die randjie wat ek gekies het. http://crochetime.wordpress.co...
http://ekhekel.blogspot.com/2012/01/die-kombers-is-klaar.html
Verskoon asseblief dat ek hierdie nie-hekel video hier pos, maar Facebook wil nie die video aanvaar nie weens kopiereg dinge met die agtergrond musiek. 14 Desember 2001 het ek my droom man get...
Hulle is cute nê? In my Engelse blog vertel ek meer en gee 'n link na die patroon. Kliek net hier .
My stalletjie by gister se Surbiton Festival het heel goed gegaan. Julle kan als lees, en foto's sien, op my Engelse blog: http://crochetime.wordpress.com/2011/09/24/surbiton-festival-2011/
http://ekhekel.blogspot.com/2011/09/89-surbiton-festival-2011.html
Saterdag gaan ek en manlief weer 'n craft market stalletjie beman. Op my Engelse blog vertel ek so bietjie meer. http://crochetime.wordpress.com/2011/09/21/another-market-stall/ Hou assebl...
Wol koop op die internet is sooo nice. Hierdie pakkie het vanoggend opgedaag (ek het dit Sondagaand gekoop). Drie bolle om die Identiteitskrisis kombers aan te vul en drie bolle vir kniekombersie...
Ek is vroeer hierdie week deur 'n OnsHekel Facebook page fan, Nellie Wessels, genader vir hulp om mense bymekaar te kry wat blokke sal hekel of brei, vir die Yade huise vir bejaardes en gestremde...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/09/86-blokke-vir-yade-uitreik-aksie.html
Ons het 'n bietjie in die tuin gewerk: http://crochetime.wordpress.com/2011/09/12/weekend-planting/ en ek het bietjie gehekel: http://crochetime.wordpress.com/2011/09/12/weekend-hooking/ hi...
It's baaaack! Ek tackle hom weer hierdie winter! Op die Engelse blog is 'n slideshow met foto's en 'n update. http://crochetime.wordpress.com/2011/09/02/identity-crisis-blanket/
http://ekhekel.blogspot.com/2011/09/84-update-op-die-identiteitskrisis.html
Dagsê almal. Ek het op die Engelse blog vertel van ons drie daggies in Budapest. Hier is die links: http://crochetime.wordpress.com/2011/08/31/budapest-day-1/ http://crochetime.wordpress.c...
Wat beplan jy vir die 1ste September? Dis 'n donderdag so ek vermoed seker nie veel nie. Wel.... not for long! Die girls op OnsHekel het Maandag besluit dat 1 September elke jaar HANDEWERK-IN-...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/08/handewerk-in-n-koffiwinkel-dag.html
Ken julle die Mollie Makes tydskrif? Dis amaaaazing. Op uitgawe no.3 se voorblad was die pragtigste gehekelde blommetjies. Die patroon vir daai einste blommetjies is nou gratis beskikbaar op Th...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/08/81-gehekelde-blom-patroon.html
Ek het vandag op my Engelse blog foto's van drie amazing gehekelde matte. Gaan loer 'n bietjie, want dis vrek mooi! http://crochetime.wordpress.com/2011/08/23/crochet-rugs-2/
"Sometimes", said Pooh, "the smallest things take up the most room in your heart". My "small thing" is 'n bolletjie wol en 'n hekelpen.
Ek het Donderdag baie exciting nuus gekry. Julle kan meer daaroor lees op my Engelse blog: http://crochetime.wordpress.com/2011/08/08/dorothy-theodore/ P.S. Ek sal altyd ekHekel.blogspot.com ...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/08/78-dorothy-theodore.html
Hello vrinne! Vandag was ongelukkig nie die reuse sukses waarvoor ek gehoop het nie. Julle kan lees daaroor op my Engelse blog: crochetime.wordpress.com
http://ekhekel.blogspot.com/2011/08/77-n-dag-by-die-markie.html
Hello almal! Voor ek begin skryf, wil ek net weer baie dankie sê aan almal wat my so vreeslik mooi ondersteun. Ek het gister 'n epos gekry wat my 'n traan laat wegpik het. Ek ken die vrou glad n...
Ek en John was Saterdag op 'n Fact Finding Mission na Merton Abbey Mills se craft market. Die rede vir ons besoek was om te sien of ek 'n stalletjie sal wil hê by hierdie markie. Die antwoord i...
http://ekhekel.blogspot.com/2011/07/75-merton-abbey-mills.html