Dankie vir die tags, maar ek gaan nie saamspeel nie, nie hierdie keer nie. Ek gaan vir eers die bloggery laat skuins lê, maar ek sal steeds by julle almal lees en kommentaar lewer. Julle bl...
https://ekisanna.wordpress.com/2011/01/23/totsiens-vir-eers/
Ek hoop dat elkeen van julle ‘n baie geseënde Kersfees sal hê… Ekskuus, wat sê julle? Wat? Kersfees is verby? Wanneer het dit gebeur? Okay, okay, okay dan! Ek hoop elkeen van julle gaan ...
https://ekisanna.wordpress.com/2011/01/03/wat-3-januarie-2011/
Vandag word ‘n baie goeie vriend se broer begrawe. Die skok en hartseer vir daardie familie vandag, is iets wat geen mens toekom nie. Behalwe vir die verlies van ‘n man, seun en broer, mo...
https://ekisanna.wordpress.com/2010/12/01/sterf-aan-depressie/