Annie’s flat is a lovely and ecomomically priced one bedroom flat. It was renovated in April 2023 and the old novilon floor was replaced by click in vinyl flooring. Please look at the pictures....
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2023/04/16/annies-flat-2/
Book here for accommodation at the Southernmost point of Africa! Bespreek hier vir akkommodasie by die Suidpunt van Afrika!
Dit word herfs en die paasnaweek lê voor. Diwels verander die weer dramaties met paasnaweek, omdat dit altyd dan spring is. Hieroor wil ek graag met voornemende vakansie gangers gesels. Die see ...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2017/03/25/vakansie-by-die-see-is-meer/
Hierdie is my eerste poging vir die kommersiële mark. Dis egter ‘n onderwerp wat my na aan die hart lê en lesers wat ‘n vakansie hier by ons see beplan, kan gerus lees wat ek hier kwytger...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2014/10/14/tips-vir-n-seevakansie/
Originally posted on Seegogga se Bloggie : Dis laatnag. Die stormwind loei om die hoeke van die huis. Dis koud en ek sit so na aan die kaggelvuurtjie met sy laaste stompie op. Dis winter soos di...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2014/09/19/goue-see-in-die-middel-van-die-nag/
Originally posted on Seegogga se Bloggie : Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom, avonture wat nooit weer herhaal sal word nie, omdat dit so ongewoon is, en nes...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2014/04/14/seeskatte/
Dolfyne in Struisbaai Like · · Promote · Share Klik op die prentjie op die mooi video te sien van Struisbaai Fishing Adventures, wat my toestemming gegee het om dit te plaas. By die see...
Jippie!!! Ek het huurders vir Erika gekry! In my vorige blog het ek mos vertel van die kanselasie gister, nè. Wel, vanoggend vroeg kry ek ‘n telefoonoproep van ‘n vorige klient. Ja, Erika is...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2014/03/19/plek-vir-paasnaweek/
Wil jy by die see kom rus? Kyk gerus hieronder na die datums. Tans is die besprekings as volg: (Klik op die blou name om meer oor hulle te lees en hulle foto’s te sien.) Erika Oop vanaf 13 Mrt ...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2013/07/06/beskikbare-datums-vir-akkommodasie-in-2013/
Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die...
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2013/06/04/alle-paaie-gaan-na-kaapstad/