Ek weet dis deesdae ‘n baie kontroversiële onderwerp. Die Amerikaanse owerhede probeer hulle bes om die invoer van trofeediere se oorblyfsels te verbied. Die Europese Unie is nie ver agter n...
Ek stap verlede week in Hartenbos langs die strand. Op die granietblad voor die rusbankie is hierdie pragtige ou gedig van Uys Krige ingebytel. Ek onthou die gedig van skooldae af. Maar eers noud...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2017/10/11/ken-jy-die-see-meneer-uys-krige/
Op Woensdag 19 Oktober is ek wakker geskud met die nuus dat ek op die voorblad van die Beeld is. Die storie- Ek het ‘n bier gekoop op die Wanderers. Wat dit nuuswaardig maak, was die geveg wat ...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2016/10/23/rooies-se-briefie-ewald-schmidt-antwoord/
So ry ek en my oudste seun toe mos op ons Ultimate Pa- Seun Road trip af Kaap toe verlede week. Die een doel was om Argus #20 te gaan klaar maak. Maar nog veel belangriker was die gesinstyd in �...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2015/03/13/groete-aan-mannetjies-roux/
So nou en dan wonder ek of die Here my nie vergeet het waar ek nou is nie… Dan slaan ek my oë op na die Heilige Bode, om soms maar weer moedeloos toe te maak. Soos hierdie merkwaardige adverte...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2015/02/17/die-engel-word-gesoek-vir-die-burg/
Reeds van die vroeë Middeleeue was dit ‘n formidabele projek om aan te pak. Katedrale kon honderde jare neem om gebou te word, en baie, baie, baie jare se salarisse van baie, baie, baie mense ...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2014/10/13/namens-die-eerwaarde-boukommissie/
… en vriende vorm mekaar- so sê Spreuke 27:17. Dit het my net aan die dink vanaand. Spreuke het mos 31 hoofstukke, My oom, wat so ‘n groot rol in my lewe gespeel het, het vir my gesê dis �...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2014/08/27/yster-slyp-yster/
Ek verlang na die Donkie. So ek haal hom bietjie uit sy stal uit vir ‘n Spin… Wat sou die Donkie op die oomblik wou sê as hy kon praat? Gesondheid is ‘n baie groot gawe. Jy besef di...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2014/08/21/donkiestories/
Ek het vandag twee meter van jou af gestaan in The Grove. Ek het jou in jou oë gekyk, en jy in myne. En ek het gemaak of ek jou glad nie herken nie. Jammer daaroor! Jy sien, jy was … Lees voor...
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2014/07/07/jammer-victor/
Ek stap eergister deur ons plaaslike Ouetehuis. Teen een van die woonstelletjies se muur sien ek hierdie bordjie… Ek dink hier woon baie gelukkige mense in hierdie plekkie!
https://bileamsedonkie.wordpress.com/2014/07/03/die-regte-gesindheid/