Klippies gly onder sy swart skoen by die lysie af. Mense ver ondertoe spring uit die pad. Penregop staan hy teen die betonmuur, koud teen sy rug. Sy das oor
https://nouhoedannou.wordpress.com/2012/06/27/genoeg-gesweet-vir-jou-aangesig/
“Ma!” “Wat nou pokkels! Ek maak ontbyt” “Ma!” “Pokkels, as jy met my wil praat kom na my toe” “Ma!” “Pokkels! Ek’s besig!” “Kyk die warrelwind Ma!” “Ai tog! Dis
https://nouhoedannou.wordpress.com/2012/06/25/koud-is-die-windjie-en-hy-draai/
Daar is ’n gat in die heining geknip en die diefwering is oopgebuig. ’n Man is geskiet en ’n vrou heel moontlik verlam gelaat. Daar is ook ’n panga, ’n
https://nouhoedannou.wordpress.com/2012/06/21/n-panga-en-n-blikkie-samboksalf/
My herinneringe van Delmas was maar altyd die van stof, vaal lang grasse en bloekombome. So dit is moeilik om te sê wat die seisoen was op daardie dag. Ek
https://nouhoedannou.wordpress.com/2012/06/20/as-die-man-op-die-dikwielfiets-jou-inhaal/